Nikita's Self-catering Haven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Diomedes Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nikita’s Self-catering Haven bied gemaklike selfsorgverblyf in Herlear, Kimberley. Die eiendom is sentraal geleë naby winkelsentrums, verskeie toeriste-aantreklikhede en eetplekke, en is slegs 6.9 km vanaf die lughawe.
Verblyf word aangebied in 2 aparte eenhede, Nikita’s Haven 1 en Nikita’s Haven 2, beide met hul eie privaat ingang. Hierdie 2 eenhede is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Haven 2 het 'n ekstra enkelbed vir kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, en gaste word gratis WiFi aangebied.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium met 'n klein binnenshuise plonspoel om af te koel na 'n oefensessie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Diomedes Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Nikita's Self-catering Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Diomedes Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang