Successfully reported
+10

Nina`s Place

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nina`s Place is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Hartenbos wat in die hartjie van die Tuinroete geleë is. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.

Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel, ingeboude braai en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Vir diegene wat die area wil verken, is Hartenbos-strand, visvang, verskeie restaurante en fietsryroetes binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nina`s Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfc34bc9e969d6bb1d9f30712ec2e5483f53ce1fee5b25832dab37343e18251a98b17aa1798e8960a63e6823859d1357707b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 26 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1324032 22.1114211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang