Nine Loch
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nine Loch is 'n gastehuis geleë in 'n doodloopstraat in die hartjie van Bryanston en is aangrensend aan die Bryanston Buiteklub. Dit is ideaal vir privaat- of sakereise, aangesien spyseniering vir vergaderings en funksies beskikbaar is.
Verblyf word in 3 suites gebied, elke suite het slaapplek vir 2 gaste. Die Marble-suite het 'n koninggrootte-bed en die Woodland-suite en Fountain-suite is met 'n koningingrootte-bed ingerig. Twee van die suites het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en die Fountain-suite het 'n volledige en suite-badkamer. Boonop het die suites ook 'n glaswerklessenaar, 'n ingeboude kas of kleedkamer, en 'n bagasiebank of rusbank.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en hoofhuisleefareas waar hulle een van die ontbytopsies kan geniet, wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Middagete- en aandete-opsies is ook beskikbaar op vooraf versoek. Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan of in die tuin ontspan. Nine Loch is sowat 2,3 km vanaf Sandton Medi-Clinic geleë en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Nine Loch het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang