@nine Luxury Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@nine Luxury Accommodation bied 'n gemaklike selfsorgverblyf gerieflik geleë in Flamingo Park, Welkom. Hierdie verwelkomende eiendom bied 'n ontspannende en goed toegeruste toevlugsoord vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat gemak en gerief soek.
Verblyf word aangebied in 2 ateljeewoonstelle. Elke woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met lugversorging, 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie en sitkamer in, met 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak.
Gaste kry veilige onderdakparkering. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van winkelsentrums, restaurante en koffiewinkels, terwyl die nabygeleë Goldfields Mall 'n groot verskeidenheid kleinhandelwinkels bied. Buitelug-entoesiaste kan Welkom Openbare Park besoek of 'n rondte gholf by Oppenheimer Park Gholfklub geniet. Die Ernest Oppenheimer Teater en Welkom Museum is ook naby vir diegene wat belangstel in plaaslike kultuur en geskiedenis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang