Nine On S 3E
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Scholtz Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 296 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nine On S 3E is in een van die mees gesogte areas in Kaapstad geleë, gaste wat in hierdie pragtige luukse woonstel in Drieankerbaai bly, is op die perfekte plek om die beste van die opwindende middestad te geniet sonder om op gerief in te boet.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
'n Skuifdeur lei na die gemeubileerde balkon - die perfekte plek om asemrowende uitsigte oor die stad en die see in die verte te geniet. Gaste is ook welkom om die gebou se swembad op die dak en braaigeriewe te geniet terwyl hulle ontspan of met vriendelike plaaslike inwoners meng.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 774
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 9 Scholtz Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Nine On S 3E het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Scholtz Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang