Successfully reported

Nine on Uys Street

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gerieflike akkommodasie en heerlike ontbyt. Vinnige oorslaap gehad saam met 'n paar vriende. Skoon, netjies, vriendelik en 'n heerlike ontbyt! Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Baie dankie Riaan vir die lieflike review, dit was net 'n plesier om julle te kan host. Vriendelike groete, Kathy & staff 9onUys.

Hush N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great stay. Amazing place, great service from Cathy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Dear Hush, Many thanks for the lovely review. We loved having you stay with us. Kind regards, Kathy

Giel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Op die strand, veilig en skoon. Baie lekker, skoon, modern en vriendelike mense. Sal net weer moet teruggaan vir nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Waarde vir geld. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Z
1 nag
4.4
Mrt 2025

Gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Lekker gebly, met bogemiddelde ontbyt, net jammer van beperkte parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Kathy
Nine on Uys Street
Geagte Jan, Baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit baie. Byvoorbaat dank, Kathy 9onUys Management

Johann E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Goeie akkommodasie vir verkieslik net een nag. Die ontvangs was baie goed. Kathy het ons dadelik laat tuisvoel. Die kamer was netjies, maar die gebrek aan 'n mikrogolfoond en pakplek vir klere was ongerieflik. Die ontbyt was uitstekend. Ek het die lekkende toiletafvoerpyp se water wat op die vloer versamel het aan Henry op die oggend van die 20e gemeld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Buyile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

No words can explain. Fantastic, I will definitely visit again. It was my first time in the area, the care was super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Thank you for choosing 9onUys for your stay. It was wonderful hosting you, and we hope to welcome you back in future.

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Luxury and comfort, a great stay close to the beach. An absolute delightful stay. The room was more than comfortable, great bed linen, a wonderful shower with soaps and shampoos available. The two nights were absolutely great, walking distance to the beach. We will book here any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Good day Astrid, Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to see you again in the near future. Kind regards, 9onUys

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Exceeded expectations. Accommodation exceeded our expectations. Location was perfect, close to all amenities and the host was warm and friendly. Would go back in a flash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Hi Carla, Thank you for taking the time to review our establishment and service. We are delighted to have had you stay with us and hope to welcome you back in the near future. Regards, 9onUys

Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Fantastiese, vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Nine on Uys Street
Beste Helena, Baie dankie vir die tyd geneem terugvoer te gee. Dit was wonderlik om julle by 9onUys te huisves en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, 9onUys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkksFgaK2MLCH5OnnfCnWn97PAoFZ6gDkTKEejLOaJxdHu0pH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 9 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046930001807 24.925840682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang