Successfully reported

Nine on Uys Street

Little Dipper
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Little Dipper is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word gratis WiFi aangebied. Geen televisiestel in hierdie kamer nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Shells
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sea Shells is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met 'n Android Box vir Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kimberley Cove
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kimberley Cove is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Hierdie eenheid is toegerus met 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met 'n Android Box met slegs Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jade Isle
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jade Isle is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik oor 'n TV met 'n Android Box met Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cataline Blue
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Cataline Blue is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Teal Threads
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Teal Threads is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik oor 'n TV met Netflix en Youtube. Daar is 'n platskerm-TV met 'n Android Box vir Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word. Hierdie eenheid het ook 'n privaat balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nevada Skye
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Nevada Skye is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met 'n Android-boks vir Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan gevind word in die boekie wat in elke kamer geplaas word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sonata
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie lieflike ruim gesinskamer het 1 dubbelbed, 'n slaapbank en 1 enkelbed vir ekstra gaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n platskerm-TV met 'n Android-boks vir Netflix en YouTube. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die wagwoord kan in die boekie in elke kamer gevind word. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, koffiebekers, glase en borde.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkksFgaK2MLCH5OnnfCnWn97PAoFZ6gDkTKEejLOaJxdHu0pH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 9 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046930001807 24.925840682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang