Nine on Uys Street
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Met die see basies op jou drumpel, kan jy die geluid van die oseaan en die vars lug hier behoorlik geniet. Nine on Uys Street bied gemaklike B&B-verblyf in 'n moderne, smaakvol versierde B&B in die hartjie van die gewilde branderplankrybestemming Jeffreysbaai.
Verblyf word aangebied in 2 gesinskamers, 'n tweelingkamer, 3 dubbelkamers met storte, en 2 dubbelkamers met baddens en storte. Die gesinskamer en die tweelingkamer kan ook as selfsorg-eenhede gehuur word, elk met sy eie badkamer en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die B&B bied 2 gemeenskaplike leefarea waar gaste voor die TV met geselekteerde DStv-kanale kan ontspan. Gaste is welkom om die swembad en privaat strandfront te gebruik, en WiFi is beskikbaar.
Gaste word aangemoedig om gebruik te maak van die binnenshuise braaigeriewe. Die veilige eiendom word goed onderhou. Gaste kan daguitstappies na Addo-olifantpark, die Bloukransbrug-reksprong en ander besienswaardighede langs die Tuinroete geniet.
'n Heerlike ontbyt word elke oggend bedien en is ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Nine on Uys Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang