Nineteen 47 - Boston
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R977 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nineteen 47 - Boston is in historiese huis in Bellville geleë en bied 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede aan gaste.
Gaste kan die Geel-kothuis, Nederlandse Blou-woonstel of die Groen-woonstel bespreek. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die eenhede het lugversorging en 'n kombuis met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en die nodige kookgerei. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter elektriese omheining. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon en 'n klein hond het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annehette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Nineteen 47 - Boston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang