Successfully reported

Nin's Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nurina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant and peaceful. It was a typical home away from home, very cozy studio, peaceful and quiet, excellent service from Nin's. Close to the beach, which is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Worrall R
1 nag
5.0
Sep 2025

Great stay. Friendly host, knowledgeable about what's in the area. Good coffee and tea variety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ninette
Nin's Studio
Thank you, You are welcome back anytime.

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklik en gesellig. Die plek was perfek vir ons om te oornag nadat ons vriende in Clovelly gekuier het - ons het geries vanaf McGregor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Het oor geslaap by Nin's Studio vir 'n besigheidsreis. Wat 'n vriendelike ontvangs, pragtige plek en baie netjies. Goed geleë, naby winkels en strand. Dit was 'n jammerte ek kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ninette
Nin's Studio
Baie dankie, Petro. Dankie ook dat jy die plek so baie netjies gelos het. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet en jy sal altyd welkom hier wees.

Demandre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and peaceful and we had a lovely host. My stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

I will most definitely stay at Nin's again. It was the best stay! It was very pleasant. Nin is an excellent host. We loved staying at her spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia Anne C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lovely room, good value and close to amenities. Excellent, beautiful room and lovely hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ninette
Nin's Studio
Thank you Delia, You were a very lovely guest to have as well!

Deon G
1 nag
4.8
Sep 2025

Ek sal weer hier bly. Dit was heerlik. Baie gemaklik en mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ninette
Nin's Studio
Dankie Deon, jy sal altyd welkom wees.

Denzil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

A place to stay, sleep comfortably and easily accessible. Pleasant stay. Safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker en gerieflik. Dit is 'n oulike studio, ingerig vir twee persone. Alles gehad wat ons nodig het en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ninette
Nin's Studio
Dankie Hanlie. Julle was baie aangename gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ninette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e9f3d6141904ac0c95fae77463cf0bb88a2e96fbbcd013f2edd8843ccf63368f010d66e98d9761ba16298994bdf46d072bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5a 5th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.139047872106 18.426397564372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang