Successfully reported
+29

Nita se Plek

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R665 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nita se Plek bied gaste gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf in Protea Hoogte.

Gaste het 'n keuse om die 3 eenhede te bespreek wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, en elke eenheid het 'n privaat ingang. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre tee, suiker, koffie en melk. 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en WiFi-toegang is in elke eenheid beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christine B
Gesin met klein kinders
5.0
It was the perfect location for our trip and very safe. The location was perfect for our trip. Will definitely stay there again on our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Santie G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Nita is baie gasvry en altyd behulpsaam.
Aug 2025
Mareza L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte, heerlike oornag verblyf! Ons het gebly. Kamer is netjies en skoon en baie gerieflik. Dit sal van nou af ons oornag plekkie in die Kaap word!...
Sien meer
Mrt 2025
Chantel B
5.0
Het baie lekker gebly. Baie rustig. Baie goeie dienste was gelewer. Dankie Nita. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer by Nita bespreek. Baie ...
Sien meer
Jan 2025
Estelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, netjies. N Lekker nagrus, baie lekker gebly. Ons is baie gelukkig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nita se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 665
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e8d92a03280d1e21ec009a207177a8bda8206eb7f3d8b0e86522d2ab82b71aae56bc2275bc65869a5c62f1f4d71c8fb1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 36 Helling Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.890299939562 18.700571111526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang