Successfully reported

Nitas @ Durbanville

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tersia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Veilige area, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly by Nitas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazarus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We loved it and will be back. We requested a pet-friendly destination and agreed to accommodate us. The flatlet was perfectly clean and we handed it back that way. We'll be back. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane V
1 nag
5.0
Sep 2025

Oorspronklik en gerieflik. Dit was 'n wonderlike, warm verwelkoming en die verblyf is gerieflik, mooi en netjies. Die stort is ook baie gerieflik, genoeg warm water en lekker waterdruk (n probleem by baie plekke). Ek sal beslis die hoogste aanbeveling aan Nitas doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was 'n haastige, maar noodsaaklike verblyf. Rusrig. Lekker. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige oornag plek in pragtige Durbanville. Ons het heerlik gebly. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Koffie en beskuit en melk en ander bederfies. Dit was pragtig en skoon, en ons sal weer daar bly as ons daar verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik. Mooi netjies, skoon en ruim plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junita
Nitas @ Durbanville
Baie dankie dat jy die tydjie geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer. Junita

Adele B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik, sal beslis weer boek in die toekoms. Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig, netjies en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs, veilige area en naby al inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties goed uitgelê en skoon. Hierdie plek is sorgvuldig saamgestel om alle verwagtinge te oortref. Dit is werklik soos om tuis te kom na 'n wegbreek. Alles wat nodig is, is voorsien. Die gasvrou maak ook seker dat alles vlot loop. Ons sal beslis weer hier bespreek omdat alles sorgvuldig en noukeurig in hierdie verblyf saamgesit is. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junita
Nitas @ Durbanville
Baie dankie. Ons verwelkom julle graag weer.

Coenraad B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Uistekende waarde vir geld! Wat 'n plesier om by Nitas te bly, die woonstel het alles wat jy benodig en is goed toegerus. Junita is 'n wonderlike gasvrou en baie vriendelik. Sal Nitas enige tyd aanbeveel! Ons sal julle vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junita
Nitas @ Durbanville
Baie dankie. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Junita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9771dbe784c9669d9361865d11aa3b361143cc297ba9ba6ad80db58548796ecefe57245d8c8de85fa0f4914d12c26826944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 5 Aristea Street Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838793416167 18.646053353356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang