Successfully reported
+44

Nite Owl

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jameson Road, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nite Owl bied gerieflik gemeubileerde bed-en-ontbytverblyf naby Koster se middedorp.

Die multi-verdieping gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers geleë op die eerste verdieping of grondvloer en kan 1 of 2 mense akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed of dubbelbeddens, en het privaat badkamers met 'n stort, 'n wasbak of 'n toilet. Toiletware, 2 handdoeke en beddegoed word vir gerief voorsien.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie met drankies, tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware, en 'n eetarea. Gaste kan hulle drankkeuse vooraf aanvra, en die yskas sal met aankoms in voorraad wees. 'n TV is beskikbaar en gaste moet asseblief hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Ontbyt word tussen 07:00 en 08:30 in die kamers bedien, en onderdakparkeerplek word voorsien. Die gastehuis het 'n privaat boorgat, asook 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Jameson Road, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Nite Owl het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jameson Road, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6403076267c1d82a8f4fbe40474e0e68c8a6a33439d4353aa1f7d4b73837e414e784bf848033501b7c1c62193b36b94186a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 2 Jameson Road Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.868371 26.896639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang