Nivica 16
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Joh Olafsson Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die Langebaan Country Estate, bied Nivica 16 gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of vriende, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die sjiek woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n dubbelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste die braai-area geniet wat uitkyk oor die gemeenskaplike swembad. Daarbenewens het gaste toegang tot die braai-area en veilige parkering. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die strand binne loopafstand van die woonstel, terwyl die Top of the Hill-staproete 4.3 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Joh Olafsson Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Joh Olafsson Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang