Nkosazana Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nkosazana Guest House bied B&B en selfsorg en is in Carrington Heights, Durban geleë. Dié gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is die ideale oornagplek om die omliggende geriewe en besienswaardighede te verken.
Verblyf by Nkosazana Guest House bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer het toegang tot óf 'n en suite- óf 'n privaat aparte badkamer en bevat geriewe soos 'n kluis om waardevolle besittings te bêre, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is by die tariewe ingesluit.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n swembad en veilige parkeerplek van die straat af.
Nkosazana Guest House is naby restaurante en winkels in die area geleë, en binne 11 km vanaf die Golden Mile Beach, uShaka Marine World. Die gastehuis is ongeveer 44 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ntombemhle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nkosazana Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang