Nkwasi Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nkwasi Lodge is 'n heerlike sonkrag-aangedrewe akkommodasie in Parys en bied ruim en gerieflike verblyf aan gaste. Of jy nou 'n gesin, 'n groep vriende of 'n sakereisiger is, hierdie lodge bied 'n ideale keuse vir vakansieverblyf of oornagverblyf. Daar is ook 'n boorgat en twee watertenks.
Verblyf word gebied in 6 kamers en 'n woonstel wat gemaklik tussen 2 en 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed óf slegs 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie ingang. Die lodge maak oop op 'n ruim gedeelde tuin met buitesitplek en 'n swembad.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Nkwasi Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang