Successfully reported
+14

No 1 Dicks Street Apartment - Unit B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nr. 1 Dicksstraat Woonstel – Eenheid B bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in die hartjie van Howick, Midlands Meander. Dit is 'n ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n stapelbed (geskik vir kinders van 12 jaar en jonger). Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n 4-plaat gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die lugtige sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, met gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan 'n buitepatio met meubels en braaigeriewe geniet. Die eenheid beskik ook oor 'n buite-pizza-oond. Daarbenewens is dit naby winkelsentrums, koffiewinkels, restaurante en vulstasies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Salomé B
5.0
Comfortable, beautiful, friendly stay. Stunning. My dog was very happy with his own secure outdoor space. The only thing missing was a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Leoni J
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi eenheid met pragtige tuin. Heerlike nagrus, pragtige eenheid!
Sep 2024
Rubina P
Gesin met klein kinders
5.0
Quaint and comfortable. Lovely unit, neat and quaint. Perfect to recharge and escape city life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
James G
Gesin met tieners
5.0
Beautiful apartment, great location. Awesome! Great apartment, very well appointed. Very central location. We'll be back when next visi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Chantel B
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. Great location, very safe and loved the decor. Beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink No 1 Dicks Street Apartment - Unit B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA267c959a06a8b64d95d294a899a6fd38f285415424e09f8e026b7af779692b9dccf28ca7b57145cac4f9720540c3e4840dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Dicks-straat 1 Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4830473092 30.230164875463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang