No 1 on Springfield
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bergview Road and Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 430 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
No 1 on Springfield is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Winterton en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek omdat dit stapafstand vanaf talle winkels en restaurante is. Dit is ook slegs 20 minute vanaf die sentrale Drakensberge.
Dié sonkrag-aangedrewe verblyf bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede badkamer. Die badkamer he 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei n 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het ook 'n etenstafel.
Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Bergview Road and Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink No 1 on Springfield het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bergview Road and Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang