Oude Berg Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Caledon Street, P.O.Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oude Berg Guesthouse is geleë in 'n pragtige, groot tuin in George op die Tuinroete. Die omgewing is luisterryk en rustig.
Die ruim kamer is lugtig, kry baie son en lei na balkonne met wonderskone uitsigte op die Outeniekwaberge. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lessenaar, gerieflike stoele, tafel, DStv, muurgemonteerde kluis, ens. Ons het ook 'n knus selfsorgkothuis in die tuin. Die kothuis beskik oor 2 en suite-kamers, volledig toegeruste kombuis, sitkamer en 'n ruim veranda. Die absolute privaatheid maak dit ideaal vir gesinne.
Oude Berg Guesthouse is stapafstand van baie restaurante en geriewe in George af. Verskeie gholfbane is ook naby - baie van ons gereelde gaste is gholfspelers. Daar is ook genoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Besoekers van regoor die wêreld keer nou al jare lank gereeld terug om ons silwerskoon kamers, ouwêreldse atmosfeer en persoonlike diens opnuut te ervaar. Professionele persone maak ook gereeld van ons akkommodasie gebruik wanneer hulle George moet besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theo & Zita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 10 Caledon Street, P.O.Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Berg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Caledon Street, P.O.Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang