Successfully reported

No 25 Umdloti

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tracy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Comfortable, clean, great value for money. 25 Umdloti is beautifully decorated, and so clean! The beds were very comfortable, the sea view was stunning, and the unit had all we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose Ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lovely family getaway. Lovely unit with good service. Will definitely visit it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer kom. Verblyf was baie lekker. Uitsig op die see was baie mooi en die feit dat jy net oor die pad stap na die strand was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda J
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Eenheid in 3 vlakke gedeel. Baie trappe. Skoon & netjies. Die beste van hierdie eenheid is sy ligging. Stapafstand van alles. Baie goeie eetplekke van ontbyt tot aandete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Malandri J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Mooi geriewe en perfekte ligging. Die ligging van hierdie eenheid was perfek, alles wat ons benodig het, was binne loopafstand. Die skoonmaakdienste en geriewe het gesorg vir 'n sorgvrye wegbreek. Die enigste nadele van hierdie eenheid is die stort - as jy wil stort, moet jy jou handdoek buite die stort ophang, kaalbas stort toe hardloop en hoop dat niemand oppad is na die boonste vlak en jou raaksien nie! Die ander nadeel is die parkeerarea. As jy 'n gesin van 4 op 'n Vespa kan vervoer, dan is die parkering perfek. Maar as jy soos die res van ons 'n SUV bestuur, moet jy minstens so 15 min by jou ETA voeg, want dis hoe lank dit gaan neem om jou kar te navigeer in verskriklike nou spasies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jocelyn
No 25 Umdloti
Hi Malandri, We are so happy that you enjoyed your stay in No 25 Umdloti. We appreciate you sharing your review and your opinion. We hope to welcome your family back soon. Kind regards, Hayley.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing, comfortable! Amazing! Super comfortable, well furnished, all necessities and more were provided. Beautifully looked after apartment with the best views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jocelyn
No 25 Umdloti
Hello Robyn, Thank you for your five-star review! We are so glad that you enjoyed your stay in Umdloti Cabanas #25. Thank you for taking the time to review your stay with us. It is much appreciated and we hope to see you again soon. Warm regards, Hayley

Ivan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Parkering vir groter voertuie is beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jocelyn
No 25 Umdloti
Hello Ivan, Thank you for your five-star review, it is much appreciated. We are glad that you enjoyed your stay at No25 Umdloti. Unfortunately, the garages are a bit too small for larger or longer vehicles, but at least there are parking bays too as backup. We hope to welcome you back one day. Kind regards, Hayley

Yolande P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Puik verblyf gewees. Ons het vreeslik lekker gebly en sal gou weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jocelyn
No 25 Umdloti
Hi Yolande, We are so glad that you enjoyed your stay in Umdloti Cabanas #25. Thank you for taking the time to review your trip. It is much appreciated and we hope to see you again soon! Kind regards, Hayley

Romona J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We loved the sea view and the sound of the sea all the time. Enjoyed the flat. It was spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jocelyn
No 25 Umdloti
Dear Romona, thank you for your review. We are so thrilled you enjoyed your stay at #25 Umdloti Cabanas. It's a special spot! Kind regards, Hayley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jocelyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Cabanas, Unit number 25, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a535cf4eac4d260ae9cabab258fbb9f42863b29cc82e41a7b44435039d00ebb9fe3ac4a5a0538fca7a577018b56b4dee04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Cabanas, Unit number 25 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.672074 31.116454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang