Successfully reported

No. 3 Beach Club

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizè C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Pragtige strandhuis met 'n uitstekende ligging. Punte vir die koffiemasjien! Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Lizè vir jou terugvoer. So bly julle het geniet om daar te bly.

Lorinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved it! Beautiful home with one of the best locations in Hout Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Dankie vir jou positiewe terugvoeg! So bly julle het lekker gekuier in Houtbaai

Eric G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing house right on the beach. Our flight was arriving late and the owner was very helpful. Very good assistance for our late arrival. The house is amazing, very well furnished and equipped! Everything is clean and in good condition. Just a few steps from Hout Bay beach. I definitely recommend! Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Absoluut fantasties! Die huis is absoluut fantasties en ons het wonderlike diens ook ontvang vanaf Amor en Fiona. Hulle was beskikbaar om enige navrae te beantwoord en ons met enigiets te help. Dit het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie, Jacqueline, ons is so bly julle het lekker gekuier!

Mariette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie luuks, uitsonderlik ingerig. Die luukse verblyf sluit al die nuwe duursame toestelle in. Alhoewel ons graag buite braai, het die buitebraai nie vir ons 'n uitsig oor die see gegee nie, maar die pizza-oond het toe sy doel gedien. Verder het ons nie geweet dis in 'n kompleks nie - seker misgelees. Baie geriewe - baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Hi Mariette, dankie vir jou terugvoer. Ons het geluister en die pizza-oond met 'n braai vervang. Dus kan gaste nou braai met 'n uitsig oor die see. Of onder in die tuin langs die binne-swembad. Groete, Amor

Tania P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtige huis en baie mooi uitsig. Lekker naby aan alles en loopafstand van die strand. Baie veilig en modern. Sal hierdie huis vir enige iemand aanbeveel. Pragtig! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manlie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Beste verblyf in Houtbaai. Baie dankie Amor en JJ. Ons sal vir seker weer julle huis by die see besoek, alles is so mooi skoon en netjies en julle huis is pragtig uit die boeke uit, baie dankie vir die bottel wyn en die lekkerste roomys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Manlie. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Groete, Amor en JJ.

George P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Fantasties. Baie gerieflike blyplek en ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Soveel meer as wat ons verwag het! Van die wonderlike linne, dekor en kombuis was alles net fantasties. Dan ook die ligging, onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Helga. Ons hoop om julle weer in Houtbaai te verwelkom! Groete, Amor & JJ

Annalize C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Lekker kuierhuis. Baie mooi huis met mooi groot slaapkamers. Maar baie trappe. Uitstekend ingerig. Daar is aan elke behoefte gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8b7e8f98617821b60d9a57774deaf4958217dea718e4c7e318f1b4dd7f022297adc3814a75c9c4cd0bbeffd6df3bb3f282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Club Boulevard 2 Beach Club 6806 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.044922974887 18.355052598147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang