No. 3 Beach Club
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
No. 3 Beach Club is geleë in die veilige Beach Club Estate op Houtbaai se strandfront. Hierdie luukse huis bied alles wat gaste nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Geniet ononderbroke uitsigte oor die strand, baai en die legendariese Chapman's Peak vanuit die sitkamer of die balkon terwyl jy aan 'n skemerkelkie teug.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die boonste verdieping beskik oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n kombuisie en 'n binnebraai met beide hout- en gasopsies. Daar is ook 'n houtkaggel en 'n plafonwaaier. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met 180° see- en berguitsigte. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die ruim hoofslaapkamer is bo en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit beskik ook oor lugversorging. Die grondvloer het 2 slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Beide kamers het plafonwaaiers, muurverhitting en see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 3 Beach Club het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang