Successfully reported
+41

No. 5A @ Spearhead on Lake Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spearhead Quay, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nr. 5A is 'n pragtig ingerigte woonstel wat gemaklike selfsorgverblyf in die gewilde Marina da Gama, Muizenberg, Kaapstad bied. Dit is die perfekte ligging vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het sy eie stort. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n dubbelbed. Beide slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die semi-oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n sit- en eetarea met 'n eetkamertafel vir 4, gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi.

Stap buite op die dek wat rondom die eenheid geleë is, aan die oewer van die marina – perfek vir 'n someraandbraai en om asemrowende berguitsigte te geniet. Die eenheid bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anthony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Spearhead Quay, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spearhead Quay, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a02a42eed2708a75eb9beb16ca0479f12cf25f792a2699cfdd02ace7e1d0c6e10a8ad6345bfa1c1ae8ff7c0d137fae10e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 Spearhead Quay Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0904812 18.478740861971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang