No 5 on Franschoek
Beskrywing
Hierdie stylvolle en privaat kamer beskik oor 'n aparte ingang en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Geniet geriewe in die kamer, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas, volledige DStv op TV en hoëspoed-vesel-WiFi. Gratis tee, koffie en 'n Nespresso-masjien word voorsien vir u gerief. Die kamer is toegerus met 'n kragtige haardroër, en kraakvars wit perkallinne en sagte handdoeke is ingesluit. Sonkrag en rugsteunwater verseker 'n naatlose verblyf, selfs tydens onderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Vir diegene wat laat inklok sal die sleutels in 'n sleutelboksie wees.
Stiltetys is vanaf 22:00 - 07:00.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort en 'n wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf en breekware. Die kamer het sy eie ingang en 'n patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Vir diegene wat laat inklok sal die sleutels in 'n sleutelboksie wees.
Stiltetys is vanaf 22:00 - 07:00.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse suite is 'n kamer in die gastehuis en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, borde, eetgerei, glasware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die kamer is ook sonkrag-aangedrewe om te help tydens kragonderbrekings. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n werkstasie, DStv, Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Vir diegene wat laat inklok sal die sleutels in 'n sleutelboksie wees.
Stiltetys is vanaf 22:00 - 07:00.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse B&B of Selfsorgopsie is geskik vir 2 gaste eb bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale, en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Vir diegene wat laat inklok sal die sleutels in 'n sleutelboksie wees.
Stiltetys is vanaf 22:00 - 07:00.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse suite is 'n kamer in die gastehuis wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, glasware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook sonkrag-aangedrewe om te help tydens kragonderbrekings. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV met DStv, WiFi en 'n inloopkas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Vir diegene wat laat inklok sal die sleutels in 'n sleutelboksie wees.
Stiltetys is vanaf 22:00 - 07:00.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Franschoek Lane, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang