Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie lekker, al was dit kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert Benneton C
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie vriendelike verwelkoming. Baie gerieflik geleë en ingerig met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bekostigbare skoon geriewe. Bekostigbare skoon verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig, sentraal geleë en naby hoofroete. Kompak maar tog alles wat mens nodig het, beskuit saam koffie en 'n "honesty bar fridge." Baie oulike idee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ideale oornag verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik en gemaklik. Baie rustig en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great! Quick but lovely, had a big load of things that we are moving and it was all safe. Lovely little dog too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en veilig. Skoon, netjies, vriendelik en rustig. Highly recommended.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Ons verblyf was alles en nog meer wat mens verwag. Sal definitief weer daar oorslaap op 'n volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla V
1 nag
5.0
Mei 2025

Als was perfek. Baie netjies! Ek het heerlik gebly. Baie skoon en netjies. Ek is vriendelik ontvang deur JH. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang