Successfully reported
+10

No 7 GA Watermeyer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid op 'n residensiële perseel, maar apart van die hoofhuis, in Bloemfontein. Die perseel is teen 'n koppie in die stil woonbuurt, Langenhovenpark, naby winkels en restaurante.

Sonpanele is geïnstalleer wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Dié sonnige eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, lugversorging, spieëlkas of lessenaar, platskerm-TV met DStv, Netflix en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Verder is daar verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die pragtige tuin ontspan of swem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkag geaffekteer nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daniel G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker, al was dit kort.
Okt 2025
Albert Benneton C
5.0
Fantasties. Baie vriendelike verwelkoming. Baie gerieflik geleë en ingerig met alles wat nodig is.
Sep 2025
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare skoon geriewe. Bekostigbare skoon verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Sal beslis weer gaan.
Sep 2025
Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, sentraal geleë en naby hoofroete. Kompak maar tog alles wat mens nodig het, beskuit saam koffie en 'n "honesty bar fridge." Baie oulik...
Sien meer
Sep 2025
Thea D
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekend!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang