No. 9 Keurboom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die lowerryke woonbuurt Nuweland, op die grens met Rondebosch. Daar is 'n aantal inkopiegeleenthede binne 'n kort entjie se ryafstand, sowel as 'n uitstekende verskeidenheid restaurante en kroeë.
Verblyf is beskikbaar in 2 goed ingerigte tuinwoonstelle. Albei woonstelle is lig en ruim en smaakvol toegerus vir maklike selfsorg. Die woonstelle is stylvol versier en die kraakvars wit perkallinne sal jou verblyf gemaklik en onvergeetlik maak. Elke eenheid is toegerus met 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, WiFi, 'n alarmstelsel en kluise.
Braaigeriewe is beskikbaar en elke woonstel het veilige parkeerplek van die straat af. Kelvin Grove en die Westelike Provinsie-krieketklub is naby.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 9 Keurboom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang