Successfully reported
+19

No 9 on Globe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

No 9 on Globe is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde eiendom in Graaff-Reinet, Oos-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige huis om hul vakansie te geniet en die area te verken.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbakke en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort en wasbak, terwyl die tweede gedeelde badkamer slegs 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en droër kombinasie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis en 'n bykomende parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanne S
5.0
Fantasties! Ruim, netjies en baie veilig. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Huis was baie netjies, skoon en modern gemeubileerd. Omgewing was rust...
Sien meer
Aug 2025
Yolandé S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, safe and secure, central home. Most beautiful home. Ideal when travelling with the whole family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ellray W
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent value. Value for money: Excellent value – the accommodation offers great comfort and amenities at a reasonable price. Custome...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Albert K
Gesin met tieners
5.0
Great location, great place, recommended. No 9 on Globe is a great place for a stopover or a longer stay. Super host who made our stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Vivian C
Gesin met tieners
5.0
Keurig gerestoureer en toegerus. Die verblyf was uitstekend, inteendeel van die beste waarby ons al tuisgegaan het. Agter-n-hek parkering vir twee voe...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fredré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink No 9 on Globe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6665a60cfe53d222931c492924247dcdec454be399340c9067917c61cc2cca25b22612a3cc8d318a5fd86569ba0420d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 9 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.256238952138 24.53408642209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang