No11 on the River
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 River Road, Vaaloewer, 5464, Gauteng
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
No 11 on the River is 'n selfsorgvakansiehuis wat aan die Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijl geleë is. Die huis kan 6 volwassenes en 2 kinders gerieflik akkommodeer en is baie naby aan die waterkant.
Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is addisionele 2 slaapbanke vir die kinders. Die kombuis is volledig toegerus met toebehore, eetgerei en breekware. Die ruim sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is 'n dubbel grasdak lapa vir motors om te parkeer.
Die huis het privaat waterfront vir visvang en bootvaart. Dit is die ideale gesinsvakansie naby die waterkant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 River Road, Vaaloewer, 5464, Gauteng
- Gaste dink No11 on the River het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 River Road, Vaaloewer, 5464, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang