Successfully reported
+14

No.2

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Monte Carlo Drive, Centurion Golf Estate, Highveld, 0157, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, sowel as naby groot hoofweë en lughawens.

Die sonnige, privaat en suite-slaapkamer spog met 'n sitarea, balkon en al die basiese geriewe om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed, platskerm-TV, volledige DStv, gratis WiFi, yskassie, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en 'n haardroër.

Die instansie is op die 160 ha-gholflandgoed geleë. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en die buiteklub sluit konferensiegeriewe, tennis- en muurbalbalbane, 'n oefenbof, en 'n kaphou- en sethou-perk. Daar is restaurant- en kroeggeriewe met sitplek wat oor die gholfbaan uitkyk. Die oop spasies maak die landgoed die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers in 'n veilige omgewing.

No.2 is sentraal geleë en naby die N1-, N14- en R21-hoofweë, sowel as naby Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 30 km ver is. Unitas Hospitaal, SuperSport Park, Irene Country Lodge, Irene Dairy Farm, Rietvlei Natuurreservaat, Smuts Museum en verskeie winkel- en sakesentrums is minder as 5 km van die instansie af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly in veilige omgewing. Pragtige plek en veilig. Sou graag 'n mikrogolf wou gehad het om ete warm te maak.
Sep 2025
Celia G
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse veilige verblyf. Baie veilige verblyf. Die estate is baie stil ten spyte van die bouwerk oorkant die eiendom en in die straat. Die verblyf het ...
Sien meer
Jun 2025
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie was pragtig skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly.
Mei 2025
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Lekker! Ja, omgewing was baie stil en goeie veiligheid gee gemoedsrus.
Mei 2025
Carien P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, peaceful stay. Lovely room if you just need a place to sleep, with a coffee/tea station, little fridge and a nice small balcony...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 65 Monte Carlo Drive, Centurion Golf Estate, Highveld, 0157, Gauteng
  • Gaste dink No.2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Monte Carlo Drive, Centurion Golf Estate, Highveld, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANl1PSdWsFOa7eSUnotbxdoil9TjrhbDKtw4ZUuhRQqChx1h4y3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 65 Monte Carlo Drive Centurion Golf Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867817230735 28.211717588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang