Nobis House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nobis House bied luukse verblyf in die woonbuurt Park-Wes, wat so sentraal is as wat jy in Bloemfontein kom. Die strate is boomryk met goed gevestigde tuine en opgeknapte byna historiese huise.
Nobis House bied verblyf in 6 pragtig versierde kamers wat 'n gerieflike verblyf by Nobis House verseker. Elke kamer het lugversorging en het 'n en suite-stort, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en 'n kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.
Gaste kan langs die swembad ontspan of in die tuin piekniek hou of selfs 'n heerlike gesinsete in die gerieflike eetarea geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Nobis House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang