Successfully reported

Noempie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nellie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend, bevredigend, kalmerend en voldoende aan alles. Dankie, waardeer julle. Hi. Ons het so lekker gebly en die ontvangs was uitstekend. Soms breek 'n mens weg om te ontspan en Noempie het aan die vereistes voldoen. Die gasvryheid en die menslikheid het regtig waar vir ons soveel berusting gebring. Baie dankie, Noempie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldorette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, baie ruimte en so oulike huisie op die plaasdorpie. Dit was heerlik en Riette het uit haar pad gegaan om ons verblyf in die cottage gerieflik te maak. Sy het selfs 'n 2-plaat stofie gekoop ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige en gemaklike plekkie. Ons het baie lekker gebly en niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlike plekkie. Wow, watter rustige 'plaaslewe'! Ons het baie lekker geslaap en die plekkie was baie mooi. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinki B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Geskik vir gerieflike verblyf met hulpvaardige eienaars. N plekkie wat alles het wat nodig is om gerieflik te bly. Baie hulpvaardige eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Gerieflik en alles wat nodig was vir ons. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Stil en rustige plaas atmosfeer vir die moeg reisiger. Die oorslaap was 'n verrassend goeie ervaring. Die dogter van die huis en haar vriendin het vir ons die heerlikste koffie kaaskoek gebring. Die plek is besonder goed en ruim toegerus met heerlike beskuit en genoeg goeie koffie en selfs 'n bottel sjampanje vir Nuwe Jaar! Ek sal enige tyd weer daar oornag en dit vir ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Fantastic. Our stay was great and we enjoyed the farm environment. We will do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Rustig, skoon, netjiese plot atmosfeer. N juweel van ʼn plek, netjies, skoon, gerieflik. Mooi binneversiering met alles wat by mekaar pas. Gasvrye eienaars ken die omgewing goed en kan besoekpunte voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Peaceful. We enjoyed it and the staff were friendly. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1f251d88b9fee1f1063cc1610fb44cf47c9c745c372f3d6182d3435e1a67921cb7a476731ecaad66f2f18174651fbedb06d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952710150227 24.297102175656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang