Successfully reported
+27

Noempie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n eiendom in Kareedouw, wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Noempie-Geel Eenheid is ingerig met 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Geen braaigeriewe nie.

Noempie-Meraai Pienk Eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het braaigeriewe.

Noempie-Boeretjie Kothuis Blou Eenheid is ingerig met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Die kothuis beskik oor 'n leefkamer met 'n TV en OpenView-kanale, sowel as 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en lugbraaier. Braaigeriewe kan vir hierdie eenheid gereël word.

Maaltye sal vanaf 2026 teen ekstra koste beskikbaar wees.

Alle eenhede het sonkrag.

Veilige parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nellie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, bevredigend, kalmerend en voldoende aan alles. Dankie, waardeer julle. Hi. Ons het so lekker gebly en die ontvangs was uitstekend. Soms br...
Sien meer
Apr 2025
Eldorette C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, baie ruimte en so oulike huisie op die plaasdorpie. Dit was heerlik en Riette het uit haar pad gegaan om ons verblyf in die cottage geriefl...
Sien meer
Feb 2025
Toy N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gemaklike plekkie. Ons het baie lekker gebly en niks kortgekom nie.
Feb 2025
Johanna C
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike plekkie. Wow, watter rustige 'plaaslewe'! Ons het baie lekker geslaap en die plekkie was baie mooi. Sal definitief weer daar oorbly.
Jan 2025
Amelia R
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. We enjoyed it and the staff were friendly. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1f251d88b9fee1f1063cc1610fb44cf47c9c745c372f3d6182d3435e1a67921cb7a476731ecaad66f2f18174651fbedb06d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952710150227 24.297102175656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang