Successfully reported
+23

Nona Rosa Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen die dorpe Heidelberg en Witsand. Die plaas skuil op die oewer van die Slangrivier. Diegene wat rus en vrede geniet, sal hierdie verblyf geniet.

Die eenheid het slaapplek vir 7 gaste in 'n tweeslaapkamerkothuis met 'n badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n dubbelbed, en die alkoof is ingerig met 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, ketel en kooktoebehore. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het elektrisiteit beskikbaar, terwyl die geiser op gas werk.

Gaste kan voëlkyk, voetslaan en bergfietsry geniet. Besoek Witsand by Breëriviermond om die see en visvang te ervaar, of verken nabygeleë dorpe soos Barrydale en Heidelberg, wat restaurante en koffiewinkels bied. Dis ideaal vir fietsryers wat agterpaaie ry. Ons kan kosvoorrade reël teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nona Rosa Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nona Rosa Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c4c7a470438bcdc32cc8f8aaf11bade1803a620052940f5017680f7fe2d9bafb5da8fbf9d121357b5b92ebeb689510ddbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.240687893405 20.838113325551
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang