Successfully reported
+54

Nonaka

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Farm Rondebosch Portion 83, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nonaka bied selfsorg- en kampeerverblyf buite Louis Trichardt in Limpopo. Hierdie verblyf is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek of gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen 2 selfsorg-eenhede en 5 kampeerplekke. Albei die selfsorg-eenhede beskik oor privaat ingange, privaat en suite-badkamers, 'n toegeruste kombuisie, gemaklike beddens, linne en handdoeke en onderdakstoepe met braaigeriewe. Die kampeerplekke bied toegang tot 'n gedeelde ablusieblok met warm water en toegang tot elektrisiteit. WiFi is beskikbaar in die selfsorg-eenhede.

Gaste het toegang tot 'n propvol visdam, gemeenskaplike braaigeriewe, kano's en roeibote en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk terwyl hulle op die perseel stap of fietsry. Hierdie verblyf is ongeveer 7,1 km van Louis Trichardt af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het twee dae oorgebly om die plek te geniet oppad wildtuin toe. 'n Pragtige en netjiese nuwe kamp area wat baie prakties uiteengesit is met uitste...
Sien meer
Aug 2025
Lourens D
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as wat ek verwag het. Baie lekker. Baie netjies en skoon.
Aug 2025
Hennie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker en hoogs tevrede! Ons sal Nonaka toe oë vir enige toeris aanbeveel. Perseel uiters netjies en 5* ablusië.
Jun 2025
Peter K
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf ster fasiliteite. Die fasiliteite is absoluut topkwaliteit. Dit voel of mens in 'n 5 ster hotel bly. Alles is skoon en netjies. Volgende keer sal ...
Sien meer
Jun 2025
Madelein R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en luuks. Baie lekker gebly, mooi netjies en skoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N1, Farm Rondebosch Portion 83, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Nonaka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Farm Rondebosch Portion 83, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd1a037ea8c7c2fd34a8ef4026e17eeea1f30239cc7ca450f433855424d430513ab615dc9e98ae258cc7e0f1457c68b6786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 N1 Farm Rondebosch Portion 83 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.107622599494 29.903168984532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang