Successfully reported
+13

Nonku's Greenlee Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nonku's Greenlee Studio is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Greenlee Eco-Landgoed in Sandton. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek, want hierdie landgoed spog met wonderlike geriewe en is 10 minute vanaf die Mall of Africa.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die landgoed spog met geriewe soos 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, 'n swembadarea en meer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97df34ea3e935c54cd569c9aec4b5374fd11c85d28ef3567dd0f8adfa7002e3d8668481ea65a804f2d979f3fa81073358c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) Greenlee Boulevard Greenlee Eco-Estate 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.087105 28.1353486
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang