Nonna's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nonna's Cottage is 'n knus kothuis met 1 slaapkamer in Prestondale in Umhlanga Ridge. Die kothuis is op 'n woonerf, waar die eienaar woon, geleë en is net 'n klein entjie se ry van Umhlanga se strande en Umhlanga Village af.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is ook ekstra verblyf vir kinders.
Die ten volle toegeruste kombuis sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n omsetter en gas vir tydens beurtkrag.
Die kothuis is 1,4 km van die Gateway-winkelsentrum af en lekker naby privaat hospitale in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nonna's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang