Successfully reported

Nonnashoek Country B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik! Heerlike nagrus ingewerk. Pragtige omgewing. Wat ‘n wonderlike verblyf! Heléne is ‘n gasvrou van formaat — warm, hartlik en met ‘n ongelooflike oog vir detail. Sy het ons dadelik tuis laat voel en selfs ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Die beeldskone tuin en rustige landskap skep die perfekte atmosfeer vir ontspanning. ‘n Ware juweel — ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike stil blyplek naby die Saulspoortdam, en baie plek om lekker ver te stap. Gawe blyplek en gawe mense, alles is op 'n goeie standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heleen is 'n wonderlike gasvrou. Mens sal sommer daar wil afpak vir 3 weke. Ons het heerlik gebly in die vyfster B en B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lieflike plekkie! Ons was gasvry ontvang. Die grondpad na die B&B afdraai is nie aangenaam nie (veral in 'n klein karretjie), maar als het onmiddellik verander toe ons gearriveer het. Die plek het 'n uitmuntende tuin en is baie rustig en ontspanne. Sommige mense mag die eenhede nie as privaat genoeg beskou nie, maar ek en my dogter wens ons kon langer bly om die plekkie meer te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonika K
1 nag
5.0
Nov 2024

Lekker gerus! Vreeslik mooi plek en gerieflik. Lekker ruim vir 'n enkel persoon. Ek het my 2 Jack Russells saam gehad, en hulle het die oopte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

An absolute treat. We felt like treasured guests. This is the best B and B ever. Absolutely fabulous! The room and facilities were beautiful, and the garden exquisite. Dinner and breakfast were delicious, and our hosts were wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret N
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Wonderlik. Baie vriendelike mense, dit was 'n baie aangename kuier en die verblyf en omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Vriendelike gasvrou laat mens tuis voel met aankoms. Baie rustige plaasatmosfeer. Die publieke pad tot by Nonnashoek se hek is in 'n haglike toestand a.g.v. baie reën en geen onderhoud. Die plaaspad tot by die gastehuis word rederlik goed deur die eienaar onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dit was heerlik en rustig. Gasvrou en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is so netjies en dit is ontspannend en alles is puik om te droom peins en vol moed huiswaarts te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Hierdie is nie net 'n B&B, dit is eerlike gasvryheid van die hoogste gehalte. Ek en my vrou beveel hierdie B&B aan met 'n oop gemoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a917cea153681687d126725aabf01e55ba3a046d3cb2cdc107edfd024b96c1576ab89a2fd4e150d0d87f4c164bb5c9213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Nonnashoek Farm Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246006627801 28.378774523735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang