Successfully reported
+17

Nonnashoek Country B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond bied. Bethlehem is deur die Voortrekkers gedurende die 1840's gevind, en is vandag die tuiste van 'n hele aantal historiese klipgeboue, waarvan baie provinsiale erfenisgebiede is.

Daar is twee dubbelkamers, elk met sy eie badkamer, gesetel in 'n pragtige tuin wat oor die Drakensberge uitkyk. Aandetes is op versoek beskikbaar. 'n Selfsorg-opsie is ook beskikbaar, en daar is 'n goed-toegeruste gemeenskaplike kombuis.

Aantreklikhede in en om die area sluit in: Bethlehem Gholfbaan, Golden Gate Nasionale Park, Sterkfontein Damreservaat en Bethlehem Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Heerlike nagrus ingewerk. Pragtige omgewing. Wat ‘n wonderlike verblyf! Heléne is ‘n gasvrou van formaat — warm, hartlik en met ‘n ongelo...
Sien meer
Okt 2025
Daan M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil blyplek naby die Saulspoortdam, en baie plek om lekker ver te stap. Gawe blyplek en gawe mense, alles is op 'n goeie standaard.
Jun 2025
Jo G
Saam met lewensmaat
5.0
Heleen is 'n wonderlike gasvrou. Mens sal sommer daar wil afpak vir 3 weke. Ons het heerlik gebly in die vyfster B en B.
Jan 2025
Sonika K
5.0
Lekker gerus! Vreeslik mooi plek en gerieflik. Lekker ruim vir 'n enkel persoon. Ek het my 2 Jack Russells saam gehad, en hulle het die oopte geniet.
Nov 2024
Cheryl R
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute treat. We felt like treasured guests. This is the best B and B ever. Absolutely fabulous! The room and facilities were beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Nonnashoek Country B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nonnashoek Farm, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a917cea153681687d126725aabf01e55ba3a046d3cb2cdc107edfd024b96c1576ab89a2fd4e150d0d87f4c164bb5c9213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Nonnashoek Farm Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246006627801 28.378774523735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang