Successfully reported
+67

Noordhoek Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa Road, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook 'n dek en 'n swembad.

Die huis het 'n omheinde tuin met 'n dubbelmotorhuis en veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers en die huis bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Daar is 'n ekstra slaapkamer beskikbaar vir 2 gaste, ideaal vir tieners of personeel, slegs op versoek.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is ook 'n ontbyttoonbank. Gaste het toegang tot Netflix, 'n DVD-speler, 'n stereo en WiFi. 'n Veilige heining vir die swembad is vir gesinne met kinders beskikbaar.

Die huis is slegs 'n straat vanaf Noordhoek se strand, waar gaste kan branderplankry, perdry, voetslaan en vlieërbranderry. Noordhoek is 'n lewendige landelike dorpie onder Chapmanspiek en Noordhoek Farm Village bied fantastiese kafees, restaurante, kroeë en 'n deli. Die area bied fynproewery, strandstappe, bergvoetslaan en drankies by Monkey Valley, Red Herring of die Farm Village.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Disa Road, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordhoek Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa Road, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6577a553b53e2ffe981058f8ff6634eeb21ac965f0abb33272a673000b3cf4edff2995c6e9bb5a3806b9ce0417d2e792d161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 12 Disa Road Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.100878884032 18.362048746033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang