Successfully reported
+36

Noordhoek Bliss Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 240 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Noordhoek Bliss Beach House is 'n pragtige vakansiehuis aan die see in die hartjie van die skouspelagtige area van Noordhoek. Hierdie eiendom is die perfekte opsie vir 'n wegbreek langs die strand, want hierdie huis is net 'n paar tree weg van die wit sand van 'n 6 km lange strand.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed wat slegs geskik is vir 1 volwassene en 'n kind. 'n Stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lowergroen tuin met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie of buitelugmaaltyd terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordhoek Bliss Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 240
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 240
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 4 240
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc865de51d8e02e65ce92cfa883934d41cca9fac4815f35ae63a690bd7aa3582382e9482ec229d6e871c0755e727426bc889e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 240 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 94 Beach Road Chapman's Peak 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.097964767181 18.358096336609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang