Successfully reported

Noordoewer Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ilse V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goed geleë en ingerig. Noordoewer gastehuis is goed geleë vir 'n oornagverblyf. Die gastehuis is netjies, bedien heerlike kos en gee vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie vriendelike diens, netjiese kamers en heerlike kos by die restaurant. Baie lekker en handig om teen die grens te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Goeie ontbyt. Sal sterk aanbeveel. Het tot teen Oranjerivier gestap wat in vloed is. Ontbyt uitstaande. Beveel net aan dat hulle 'n strook op die skuifdeur plak. Het in die deur vasgeloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles was perfek. Dit was 'awesome'. Verblyf, kos, gasvryheid, diens, alles was op standaard. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Uitstekende oornag plek vanuit Namibië terug Kaap toe. Kamers is ruim en goed toegerus. Fasiliteite is netjies en die swembad bring verligting op 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
1 nag
4.8
Mrt 2025

Baie goed. Baie gemaklik, heerlik geslaap, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzabe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi en netjies. Pragtige plek. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies skoon en goed uitgeruste fasiliteit. Vriendelike ontvangs gekry en alles was baie netjies en skoon en goed toegerus. Perfek om te oornag. Lekker by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Great value. Great venue and well priced. Food prices are very reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Best. It was the best accommodation we have stayed at in Namibia during our road trips to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 824
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13 Road, Noordoewer, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0qgpHPHGHX4UezNtrbTPpJL4axw1uFMAmxpNNJ72f6RmnE34K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 C13 Road Noordoewer Karas 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.733688626249 17.615421116352
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang