Successfully reported
+29

Norfolk Pine Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Charles Road, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Norfolk Pine Guest house bied uitgesoekte verblyf in Centurion met 'n individuele aanvoeling op 'n B&B. Ons herehuis is geleë op die pragtige Mnandi erwe, in die middel van die ruiterlandgoedere, in Centurion. Ons het 'n sentrale ligging met baie geriewe naby, byvoorbeeld die nuwe Forest Hill Mall en historiese terreine soos die Wieg van die Mensdom.

As jy op ons stoep sit en uitkyk oor die sonverwarmde swembad en die Magalies-bergreeks, kan jy vergewe word dat jy ons klein stukkie hemel vir jou eie beskou. Jy kan selfs verskoon word omdat jy glo jy is in die middel van die bos, want ons glo ons het die perfekte plek om te ontspan en af te koel na 'n lang warm dag van speel of werk.

Geniet uitstekende varsgemaakte ontbyt en ander maaltye beskikbaar op versoek. Die gastehuis het dubbel-, enkel- en gesinssuites. Elke kamer bied koffie- en teegeriewe, yskas, lessenaar en draadlose internetverbinding met 'n asemrowende uitsig. In die klein biblioteek-sitarea kan gaste rustigheid en stilte geniet terwyl hulle steeds die uitsig geniet. 'n Volgrootte biljarttafel en swembad is ook beskikbaar vir die gaste se vermaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
3.5
Gaste se hoogtepunte
Deon D
5.0
Very Nice ️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️. Very Nice ️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️️.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Heleen G
Gesin met tieners
5.0
Very nice. Beautiful gardens and a friendly host. Quiet area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Kim B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful. I recommend this accommodation to anyone seeking a safe and peaceful place to just relax and enjoy the surroundings. I loved ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
4.8
Skoon en netjies. Baie rustig in die area. Sal definitief weer gebruik maak van Norfolk.
Jul 2024
Thomas P
4.6
Was very nice and would book a room there again. Very peaceful. I could sleep off my jet lag with ease. I came in late after a flight d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 6 Charles Road, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Norfolk Pine Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Charles Road, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMjdiYjc0LTI4ZGQtNDMwYy05MTJlLWZlMmZmMTE4NjI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 70 5 1 4 6 Charles Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.88822 28.08467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang