North Haven Country Estate
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 422 Fleetwood Avenue, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
- Vanaf R1 790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en is minder as 15 km van Lanseria Lughawe af en net 1 km van Northgate Inkopiesentrum en die Coca-Cola Dome.
Akkommodasie bestaan uit luukse suites in 'n moderne Afrika-styl met slaapplek vir 2 gaste. Die ruim suite bied gaste 'n koninggrootte-bed, 'n spa-bad en luukse storte vir hom en haar, vol DStv-pakket en 'n asemrowende uitsig wat jou toelaat om te ontspan en die inheemse bome en plato te bewonder wat deur die wildlewevereniging beskerm word.
Verlustig jou in die Afrika-sonsondergang terwyl jy aan 'n glasie wyn teug en peusel aan 'n reeks maaltyd-opsies om jou te bevredig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Vicus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 422 Fleetwood Avenue, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
- Gaste dink North Haven Country Estate het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 422 Fleetwood Avenue, North Riding, Johannesburg, 2153, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang