Northern Rock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Northern Rock bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas net 15 km buite Otjiwarongo. Teen die agtergrond van Namibië se uitgestrekte oop landskappe, is dit die ideale ontsnapping vir natuurliefhebbers en avontuursoekers, en bied 'n rustige omgewing om te ontspan, te verken en weer met die buitelewe te skakel.
Verblyf word aangebied in 3 goed toegeruste eenhede. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste, met een eenheid wat ook 2 kinders kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Die eenhede sluit 'n kombuisie in en maak oop na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Die eiendom is die tuiste van 'n verskeidenheid plaaslike wildlewe, wat die kans bied vir onvergeetlike waarnemings reg voor jou deur. Vir diegene wat daarvan hou om te verken, kronkel 'n skilderagtige staproete teen 'n klein berg op, wat jou beloon met asemrowende uitsigte oor die omliggende gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- B1, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Gaste dink Northern Rock het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang