Successfully reported

Northern Vine Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Albert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, gerieflik en netjies. Dit was meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was uitsteekend. Daar is geen fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Bespreek gerus verblyf by Northern Vine Guesthouse. Wat 'n ongelooflike plekkie is dit nie. Die gasheer en gasvrou is fantasties en laat jou so gou tuis voel. Hul gaan uit hul pad uit om jou op gemaak te laat voel. Vicky en Hans, jul is nog die beste wat ons gekry het op die webtuiste. Aanbeveel vir duisende van besprekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Northern Vine Guesthouse
Hallo Johan Dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly ons kon jou verblyf lekker maak. Ons aim is om mense te laat voel asof hulle by die huis is, al is hulle nie. Hoop ons sien julle weer. Groete Vicky

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte akkommodasie vir sportaktiwiteite in die omgewing. Die kamer was silwerskoon en netjies, die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en ons het die heerlikste ontbyt geniet. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, mooi, rustig. Baie netjies plekkie! Baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Gerieflike oornagverblyf. Die selfsorg eenheid was netjies en baie skoon met goeie kwaliteit linne op die dubbelbed. Die parkering vir jou voertuig is op die plaveisel voor die huis en nie agter 'n hek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie oulik plekkie en vriendelike mense. Ons het ons 2 aande baie geniet. Veilig en rustige area. Die mense is baie vriendelik. Sal definitief weer hier oornag, asook aanbeveel vir ander. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gasvryheid, skoon en gerieflike verblyf. Ons is vriendelik verwelkom deur gasheer/gasvrou. Kamer is baie skoon, netjies en lekker spasie in badkamer en kamer. Die bed was gemaklik. Ons verblyf was baie gerieflik en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinde M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Great service and Vicky is a wonderful hostess will definitely book that place again. Vicky is polite and friendly and the rooms are neat and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang