Nothing But View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nothing But View is 'n dakwoonstel vir tot 6 mense in Hermanus, en het 'n lieflike 180-grade-uitsig oor die see en die berge.
Die woonstel is in 'n kompleks geleë en bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix, sowel as 'n DVD-speler, en kyk uit oor die see waar gaste kan kyk hoe die dolfyne en walvisse gedurende die jaar speel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die oord is ideaal vir gesinne en bied tennis-, vlugbal- en muurbalbane, binnenshuise gimnasiums, swembaddens, pooltafels, 'n kroegarea, en sowel as 'n waskamer, en gaste kan 'n kort stappie na die klipperige strand neem. .
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nothing But View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang