Notties Farmhouse Guest Suite
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R103, Riverholm Farm 15967, Portion 11, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Notties Farmhouse Guest Suite is 'n knus oornag-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaars se skilderagtige 21-hektaar plaas in die hartjie van Nottinghamweg. Dit bied asemrowende uitsigte oor Spring Grove Dam.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Daar is ook 'n mikrogolfoond. Die sitarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Hierdie ruimte bied maklike toegang tot die water, ideaal vir 'n rustige wandeling. Geniet die eenvoudige plesiere van die plaaslewe, met oop velde en helder lug. Jy kan ook na Spring Grove Dam stap of met die Plataanboomlaan af. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R103, Riverholm Farm 15967, Portion 11, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Notties Farmhouse Guest Suite het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R103, Riverholm Farm 15967, Portion 11, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang