Notting Hill Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Notting Hill Lodge bied 'n keuse tussen B&B-verblyf of slegs verblyf in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.
Verblyf by Notting Hill Lodge bestaan uit 5 suites en 1 gesinswoonstelletjie. Die suites is ruim en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstelletjie het slaapplek vir 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers. Hierdie eenhede het elk 'n leefarea met 'n slaapbank of 'n dagbed.
'n Volledige ontbyt word in die eetkamer bedien en daar kan ook voorsiening gemaak word vir spesiale dieetvereistes. Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad.
Notting Hill Lodge is 10 minute se ry van die dorp Nottinghamweg af wat verskeie restaurante, winkels en ander geriewe het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Notting Hill Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang