Successfully reported

Novello Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Caron-leigh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great host, great accommodation. Would definitely revisit. The accommodation was everything we were looking for and more! The host was very kind and accommodating and had a lovely chat with us while we were there. She recommended many places for us to enjoy while we were there. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great place at great price. Stayed for only one night and enjoyed the cleanliness and welcome feeling from Belinda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goed, dankie. Dis 'n heerlike rustige atmosfeer met 'n gasvrou wat baie omgee vir haar gaste. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Ontspanne plaasverblyf met vriendelike eienaars. Heerlike plaasatmosfeer met baie vriendelike gasvrou en heer. Kamers is skoon en het alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Novello Farm
Baie, baie dankie

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2025

Baie goeie gashere, lekker gesêls met hulle. Neem net asb kennis, R62 baie besig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Regan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf met alles benodighede, en eienaars soos familie. Uistekend verblyf vandat ons daar arriveer het, tot op die oomblik wat ons vertrek het. Alles was perfek, skoon en daar was meer as wat verwag word van 'n selfsorg eenheid. Alles waarin jy kan dink was beskikbaar. Kombuisapparaat, beddegoed, handdoeke was alles van die beste en internasionale kwaliteit daarby. Baie rustig en stil vir 'n wegbreek. Ons het twee worshondjies by ons gehad en die kothuis was perfek met 'n erf wat omhein was. Die eienaars se honde was so liefdevol en nie eers geblaf vir ons geraasmakertjies nie. Oom en tannie het ons so lekker vermaak met hulle geselskap en ons altyd ingelig oor enigiets wat ons kon doen en kon besoek, wat natuurlik ook dierevriendelik was. Hulle het sowaar die ekstra myl geloop om ons (tesame) met ons dierekinders te akkommodeer en te help afkoel. Baie dankie oom en tannie. Julle is en sal altyd geseënd wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Novello Farm
Baie, baie dankie Regan vir die mooi resensie. Ons het julle vreeslik geniet. Mag die Here julle seën.

Coral S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Baie aangename paar nagte daar gespandeer. Ons het baie lekker daar gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer wil gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Novello Farm
Baie dankie, Coral. Ons het ook vir julle geniet.

Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Reis vakansie saam met vrou en seuntjie. Baie lekker gebly. Die plaas buite die dorp is 'n ongelooflike mooi plek om te bly. Ons het aandete aan die voet van die berg genuttig. Hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Huis ver van ons huis. Tannie was die oulikste gasvrou. Het ons honde kom groet en 'n blomkool uit haar groentetuin gegee as 'n verwelkomingsgeskenk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang